Bankbesonderhede

Hier is ons bankbesonderhede. Tiendes, dankoffers, geloofsoffers, ens. kan by die kerk se Kassier inbetaal word, by eredienste geskenk word, of elektronies oorbetaal word (debietorders welkom) aan:

REKENING NAAM: NGK PAROW WELGELEGEN
BANK: ABSA
TAKKODE (ABSA PAROW) 632005
REKENINGNOMMER 0390581629

Skakels na banke:

|| ABSA || FNB || NEDBANK || STANDARD BANK || CAPITEC

Ons het SnapScan:
snapscan-qr

Leave a Reply