Ontmoet ons leraars

Alwyn Carstens

alwyn-foto
Alwyn hou van mense, gesels, oefen en goeie koffie.

Gunsteling ‘Tweet':
“Spread the gospel and if necessary use words”
Droom vir ons gemeenskap:
‘n Gemeenskap wat mekaar veriendelik by die supermark groet.

Kontak gerus vir Alwyn:-
Epos: alwyn@ngkwelgelegen.co.za
Werk: 021 558 0014/5
Selfoon: 082 677 5081
Wyke: 1 – 11, 15 -17

 

Divan Vrey

divan-foto
Glas half vol” mens, ly aan ligte koffie verslawing, maak tyd vir mense, soek verskoning om te braai.

Gunsteling ‘Tweet':
It is no use walking anywhere to preach unless our walking is our preaching.
Francis of Assisi

Droom vir ons gemeenskap:
‘n Kerk vol gelowiges wat nie bang is om hul hande en voete vuil te maak vir Jesus nie.

Kontak gerus vir Divan:-
Epos: divan@ngkwelgelegen.co.za
Werk: 021 558 0014/5
Selfoon: 083 701 7771
Wyke: 12 – 14, 18 – 25