Projekte

blikkieskos

 

Ons nooi julle uit om asseblief blikkieskos na die kerkkantoor te bring, wat ons dan vir behoeftiges wil uitdeel na die feesseisoen. Dit is dikwels die moeilikste tyd vir gesinne.

Neem asseblief saam met ons hande, saam kan ons ‘n verskil maak!

Vir meer inligting kontak die kerkkantoor.